HUISGENOOT BESTE RESEPTE BRAAI 2016

R45.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys

Beskrywing

Wonder jy wat jy by jou volgende braai kan voorsit waaraan almal sal smul? Braai, die nuutste uitgawe in Huisgenoot se Beste Resepte-Reeks, spog met 120 nuwe maniere om ou gunstelinge soos steak, ribbetjie, tjops, vis, hoender en sosaties te brei. Ingesluit is uitsoek-braairesepte deur die deelnemers aan die TV-reeks Kom Ons Braai (Via, DSTV-kanaal 147). En daarmee saam kry jy ook ‘n klompie resepte vir heerlike bykos, spogslaaie en verleidelike poedings. Huisgenoot-Braai is nou te koop!