HUISGENOOT WENDIËTE SOMER NO. 6

R47.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie:

Beskrywing

Die nuutste uitgawe van Huisgenoot Wendiëte is nou beskikbaar. Raak ontslae van jou vetjies die somer – ons wys jou hoe. Met 54 heerlike resepte, 6 eet planne wat deur dieetkundiges geskep is, advies om jou gemotiveerd te hou en vele meer. Kry jou tydskrif nou!