Uitverkoping!

VIR DIE VOËLS – DVD

R80.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie:

Beskrywing

Vir die voëls is geïnspireer deur die ware verhaal van Huisgenoot-leser Irma Humpel as jong “bride-to-be” in die laatsewentigs. Hubare mans was op die grens vir diensplig en vroueregte ʼn stadig ontwikkelende konsep, maar vriendskap en gesin was ʼn tafel vol lekker braaivleis, verhoudings was definitief nie ʼn Facebook-status nie en die lewe en liefde het net ʼn klein bietjie meer opreg gevoel as ons moderne kits-bestaan.