In hierdie uitgawe van Huisgenoot Lugbraaier: 80+ Beste resepte. Laat die kroos ook kook! Topraad - Koop die beste braaier vir jou – en wenke wat jou lewe sal verander. Al jou gunstelingkos - net gesonder; Perfekte peuselhappies; Brosste braai-aartappels; Kraaklekker groente en tjips. Hoender op vele maniere; Pasteie, tertjies, koekies en baie meer. Laat waai met die lugbraai! -…
In hierdie uitgawe van Huisgenoot Lugbraaier: 96 Winterresepte. Trooskos teen die koue - Als vir wilde weeksdae, ontspanne naweke en onthaal! Nuwe geregte! - Gebruik jou braaier vir: bredies en pasteie, ribbetjies en seekos en selfs ’n verjaardagkoek; Kerries en noedelgeregte - Bekostigbaar, vullend en genoeg vir die hele gesin.