AARDBEWINGS – VREESAANJAENDE NATUURVERSKYNSEL
R15.00
In Stock
Beskrywing
’n Aardbewing is sekerlik een van die vreesaanjaendste natuurverskynsels. ’n Mens is geneig om te dink die aarde waarop ons loop, is rotsvas, maar dan besef jy die grond wat so rotsvas lyk, kan wel soms beweeg.
4 bladsye