ALLERGIEË EN ANDER NARIGHEDE UIT DIE LUG

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Dié tyd van die jaar sukkel baie mense met ’n neus wat loop en ’n genies. Huisgenoot in die Klaskamer het meer gaan uitvind oor allergieë, verkoues en griep – en die monstertjies wat dit veroorsaak.

4 bladsye