ANTIEKE EGIPTE EN EGIPTENARE
R15.00
In Stock
Beskrywing
Egipte is ’n gewilde bestemming omdat die piramides, tempels en sfinkse wat die Egiptenare gebou het, mense steeds fassineer. Vandag is Kaïro die grootste stad in Afrika, maar dis asof ’n mens in die tyd terugreis wanneer jy die stad verlaat en na die piramides in die woestyn gaan kyk.
4 bladsye