As geld (harder) kon praat

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hoe vreemd sou die wêreld gelyk het as die grootte van ’n land se ekonomie sy deel van die aarde moes bepaal. Dan sou China, die wêreld se naasgrootste ekonomie, so groot moes gewees het soos Kanada, die wêreld se naasgrootste land.

2 bladsye