BANKVERSOENING
R10.00
Beskrywing
Bankversoening vorm deel van die interne kontroleprosedure van ’n onderneming. Die kontantrekords van die onderneming word vergelyk met die inligting wat van die bank ontvang word. Enige verskil moet ondersoek word en daarna moet regstellings gedoen word, met ander woorde, die rekords van die onderneming en die rekords van die bank moet versoen word.
2 bladsye