BEDREIGDE SPESIES
R15.00
In Stock
Beskrywing
Bedreigde spesies is diere of plante wat die gevaar loop om volkome uitgewis te word omdat daar nog baie min van hulle oor is of omdat omgewingsfaktore hul oorlewing bedreig. Baie jare gelede het natuurlike oorsake ’n rol gespeel by die uitsterwing van ’n spesie soos die dinosourus, maar vandag is die mens die grootste uitwisser.
4 bladsye