Bepaal die Kosprys
R10.00
In Stock
Beskrywing
Ondernemings moet bereken hoeveel dit hulle uit die sak jaag om ’n item te vervaardig of ’n diens te lewer, want dan kan hulle bepaal vir hoeveel hulle die
item of diens moet verkoop om al hul uitgawes te dek en steeds ’n wins te maak.
2 bladsye