BESOEDELING – ‘N GROOT GEVAAR VIR DIE AARDE
R15.00
In Stock
Beskrywing
Om iets te besoedel is om dit vuil te maak, te bemors of te besmet. Anders gestel: Besoedeling is die nadelige uitwerking wat sekere stowwe op die natuurlike omgewing (die Aarde) het. Besoedeling is ’n groot probleem, maar ons kan dit help oplos as almal hul deel doen.
4 bladsye