Blitsig op pad na ‘n droom

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hy het dit sy ‘‘droomwedloop’’ genoem, en nou is die lemloper Oscar Pistorius nog ’n stappie nader aan sy groot doelwit: om die eerste atleet sonder bene te wees wat aan die Olimpiese Spele deelneem. (Artikel uit 04.08.11)

2 bladsye