Blomme – skoonheid met ’n doel
R15.00
In Stock
Beskrywing
Hulle versier ons dorpe, stede en huise en verfris die lug met die lekkerste reuke. Ons gee hulle as simbool van vriendskap of liefde, versier tafels daarmee en plant hulle gereeld. Lente sou nie lente wees daarsonder nie en insekte sou hul nektar kwyt wees – ons praat natuurlik van blomme.
4 bladsye