DAMME – BRONNE VAN LEWE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Wanneer jy damwater in die sonlig sien blink, of by ’n dam visvang of vakansie hou, dink jy soms hoe die lewe sonder damme sou wees? In ons land, waar water meestal skaars is, sou ons bitter moeilik sonder damme kon oorleef. Om hulle te bou is nie kinderspeletjies nie, maar danksy die ingenieurs in ons land is ’n paar meesterlike damme al hier gebou.

4 bladsye