Die Anakonda

R10.00

Beskrywing

Die anakonda, wat in die Amasone-oerwoud in Suid- Amerika voorkom, is een
van die grootste slange ter wêreld. Anakondas word gewoonlik langer as 6 m, maar kan tot 10 m lank word. En die yslike reptiel sien kans om ’n kalf, ’n bok of selfs ’n krokodil te verorber!

2 bladsye