DIE ANTIEKE SEWE WONDERS

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Antipater van Sidon, ‘n Griekse skrywer en digter, het in 140 v.C. ‘n lys gemaak van die sewe ongelooflikste geboue en beelde van daardie tyd. Ons noem hulle die Sewe Wonders van die Antieke Wêreld.
2 Bladsye