Die Bene in ons lyf

R5.00

Kategorie: Etikette: ,

Beskrywing

Sonder bene sou ons lyf geen struktuur gehad het nie. Dit vorm ons skelet en speel ‘n belangerike rol in beweging en die beskeriming van ons organe. Ons kyk na interessante feite oor bene, onder meer hoe dit vanself kan herstel.