Uitverkoping!

Die byle is geslyp!

R1.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Die ANC is 100 jaar oud – en dis oorlog! Afrika se oudste bevrydingsbeweging
het nog altyd gespog met sy hoë morele waardes en die eenheid en dissipline van sy lede. Maar terwyl makietie gehou gaan word, is binnegevegte, korrupsie, nepotisme en onbevoegdheid besig om die regerende party uitmekaar te skeur.

2 bladsye