DIE EVOLUSIE VAN SOKKER: TOPSPELERS
R10.00
In Stock
Beskrywing
Wat maak iemand ’n goeie sokkerspeler? Is dit sy vermoë om doele aan te teken? Of sy vernuf met dribbel of doele inskiet? Of moet ’n volmaakte speler eintlik al dié vaardighede hê? Wel, dit hang af . . . Huisgenoot kyk na van die topspelers van alle tye.
2 bladsye