Die Galjoen: ‘n Skat van die see
R10.00
In Stock
Beskrywing
As ons nie die aarde goed oppas nie, kan nog baie dierespesies uitsterf. Selfs die visse in die see loop gevaar. ’n Groot deel van die wêreld se visreserwes is uitgeput en Suid-Afrika se nasionale vis, die galjoen, word ook bedreig.
2 bladsye