DIE GROOT CHINESE MUUR

R15.00

In Stock

Beskrywing

Die muur is gebou, uitgebrei en versterk oor ’n tydperk van byna 2 000 jaar, van 500 v.C. tot die einde van die Ming-dinastie in 1644. Vandag strek al die dele van die muur oor ’n afstand van altesaam 8 851,8 km.
2 Bladsye