Die groot siel, Mohandas Gandhi

R10.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie: Etiket:

Beskrywing

Mohandas Gandhi, oftewel die Mahatma (“groot siel”) was ‘n inspirerende politieke leier wat Indië gelei het na vryheid van Britse koloniale heerskappy. Hy het sy lewe gewy aan niegewelddadige protes en die welstand van die benadeeldes.