Die Karibameer

R10.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie:

Beskrywing

Op die grens van Zimbabwe en Zambië is in die laat 1950’s ’n meer geskep wat so groot is, dit het reeds 20 aardbewings veroorsaak wat meer as 5,0 op die Richterskaal gemeet het.