Die maan

R10.00

In Stock

Beskrywing

Die mensdom is al jare met die maan gepla – darem nie letterlik nie, maar ons sukkel om ons nuuskierigheid daaroor te beteuel. Dis danksy dié nuuskierigheid dat ons ruimtevaarders op die maan laat land het.

2 bladsye