Die mens se beste vriend

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Sowat 13 000 jaar gelede het die gryswolwe van Oos-Asië se gedrag verander. Hulle het mense oral begin volg, hulle help kos soek en was in hul skik wanneer hulle oorskietkos kry. Mettertyd het hierdie wolwe deel van die samelewing en as honde bekendgeword.

2 bladsye