Die moderne Olimpiese Spele
R10.00
Beskrywing
Een van die beste aspekte van die Olimpiese Spele is dat mense wereldwyd saam na groot sport-oomblike kyk, ook van atlete wat nie van jou land af kom nie. Deur die jare was daar al vele sulke top-oomblikke by die Spele. Ons kyk na ‘n paar.