Die Nobelvredeprys
R15.00
In Stock
Beskrywing
Die Nobelpryse word jaarliks toegeken vir uitsonderlike navorsing, baanbrekerswerk met die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting en vir ’n buitengewone bydrae tot die samelewing. Dit word meestal as die grootste eerbewys beskou wat vandag aan iemand toegeken kan word.