DIE ONTWIKKELING VAN GELD

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Die wêreld draai om geld. Ons het elke dag geld nodig om brood en melk te koop. Jy het dit ook nodig as jy ’n nuwe hemp wil aanskaf of as jy jouself met ’n heerlike sjokolade wil bederf. Ons is al so gewoond aan geld dat ’n mens jou nie ’n lewe daarsonder kan indink nie. Dis moeilik om te glo mense het baie jare gelede nie geld gebruik nie, maar net goedere geruil.

4 bladsye