Die Richtersveld

R15.00

Beskrywing

Die Richtersveld is ’n woestynagtige landskap vol klowe en hoë berge Dit lyk dalk onindrukwekkend, maar dié streek is ’n skatkis van natuurjuwele.