Die storie van weervoorspelling

R10.00

In Stock

Beskrywing

Die mens probeer al duisende jare lank die weer voorspel. Antieke metodes om die weer te voorspel het gewoonlik berus op die waarneming van ’n patroon wat gebeure volg. Dit word ook patroonherkenning genoem.

2 bladsye