DIE VERKENNING VAN DIE RUIMTE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Ruimteontdekking is sekerlik een van die opwindendste projekte van alle tye. Al weet ons vandag al heelwat meer van die ruimte, is baie dele daarvan nog vir ons onbekend en duister. Nuwe planete en sterre word steeds ontdek.

4 bladsye