Diere met ruggraat

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Diere word in twee hoofgroepe verdeel: die vertebrata (werweldiere) en die invertebrata (ongewerweldes). Werweldiere het ’n ruggraat of werwelkolom en ’n endoskelet (’n inwendige geraamte), terwyl die ongewerweldes dié diere is met geen werwelkolom of ruggraat nie.

2 bladsye