Dierediversiteit

R10.00

In Stock

Beskrywing

Ongeveer 542 miljoen jaar gelede tydens die Kambriese ontploffing het diere geweldige diversifikasie ondergaan en alle liggaamsvorme wat vandag aan ons bekend is, het toe ontwikkel. Ons vind meer uit oor hoe hulle geklassifiseer word.

2 bladsye