Dit reën klippe!
R10.00
Beskrywing
Die meeste rotse wat uit die ruimte na die Aarde val, is stukkies wat van ’n komeet of asteroïed afgebreek het. Dit brand gewoonlik in die atmosfeer uit en tref glad nie die aardoppervlak nie.
2 bladsye