Ek het dit nie geweet nie!
R10.00
Beskrywing
Niemand tel regtig die ure wat hulle slaap of op die toilet sit nie. Maar het jy al gewonder hoeveel kos die deursnee-mens in hul leeftyd eet? Of hoeveel tyd ’n mens in jou lewe in die verkeer mors? Hierdie vreemde feite sal jou verras!
2 bladsye