EKOSTELSELS
R15.00
In Stock
Beskrywing
Ekostelsels is oral om ons te sien. Van die grond waarin die plante groei, tot die sonlig wat hulle nodig het, speel ’n belangrike rol in die gesondheid en vrugbaarheid van ’n ekostelsel. Ekostelsels hou ons omgewing se ekologie gesond. In die ekostelsels tref ’n mens verskillende lewensvorme aan.
4 bladsye