FISIEKE VOORBEREIDING: HOE VERGELYK SOKKERSPELERS MET ANDER SPORTMANNE?
R15.00
In Stock
Beskrywing
Sokkerspelers is anders as rugbyspelers of boksers gebou – en met goeie rede. Hulle is oor die algemeen baie ligter en vinniger as rugbyspelers, en die sport stel ook sy eie fisieke eise aan spelers wat daarin wil uitblink. In dié artikel se aflewering in ons sokkerreeks kyk ons hoe vergelyk sokkerspelers se fiksheidsroetine met ander sportmanne s’n, hoe hulle lyk en wie as ’n goeie verteenwoordiger van elke sportsoort beskou kan word.
4 bladsye