Gandhi: ’n Man van vrede

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Bekende leiers kan goeie rolmodelle wees en ander mense aanspoor om verandering te laat plaasvind. Mohandas Gandhi word as ’n groot leier beskou, want hy was ’n baanbreker wat Indië deur vreedsame verset bevry het.