Gril-peste? Nee! Motte van naby

R10.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie:

Beskrywing

Ongelukkig word motte dikwels as peste beskou en kry ons selde die kaans om hulle van naby te bekyk. Daarom gee ons vir julle hierdie pragtige foto’s van ‘n paar van die duisende motspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Hiedie intressante insekte is uitstekende bestuiwers en ook kos vir ander diere in die voedselketting.