Herbivore, karnivore en omnivore
R10.00
Beskrywing
Sonder kos kan geen mens of dier oorleef nie. Nie net het diere kos nodig vir hul voortbestaan nie; hulle moet ook aangepas wees om in hul omgewing kos te soek en dit te eet. Maar wat bedoel ons nou eintlik met die woord aangepas?
2 bladsye