HERNUBARE HULPBRONNE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hernubare hulpbronne is enige natuurlike hulpbron wat minstens ewe vinnig vorm as wat dit gebruik word. Hierdie hulpbronne sal altyd daar wees as dit nie oorbenut word nie. Dit kan lewende hulpbronne soos vis en woude insluit. Ander natuurlike hulpbronne soos die wind, water en die son kan ingespan word om krag op te wek. Ons noem dit hernubare energie.

4 bladsye