Beskrywing
Het jy geweet: HG Junior
Wie sê die nuus is droog en vervelig? Huisgenoot Junior is propvol interessante nuusbrokkies oor as van opwindende nuwe tegnologiese uitvindsels tot oeroue fossiele wat pas ontdek is. Die tydskrif se aanslag is net reg vir nuuskierige jong lesers en bevat onder meer afdelings soos: Die diereryk, die ruimte en rekords. Dit sal kinders lank besig hou – en heelwat meer oor die wêreld om hulle leer.