HIP-HOP
R15.00
In Stock
Kategorie: Klaskamer
Etikette: B-boying, Beatbox, Bongo Maffin, briekdans, Bronx, dans, Darren Rajbal, DJ Kool Herc, DJ’s, draaitafels, George Avakian, Graffiti, hip-hop, Kwaito, MC-ing, musiek, muurkultuur, New York, platejoggie, rap, ritme
Beskrywing
Baie mense dink hip-hop is ’n soort musiek of dans, maar dit is eintlik heelwat meer. Hip-hop is ’n hele kultuur op sy eie. Dit het in Noord-Amerika begin, maar gou versprei en ook hier aangeland, waar Suid-Afrikaners hul eie stempel daarop afgedruk het.
4 bladsye