HOE LEEF VLIEË

R15.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Vlieë behoort tot die orde tweevlerkiges (Diptera). Hulle word in sowat 150 000 spesies verdeel waaronder die blindevlieg, brommer, vrugtevlieg en huisvlieg (Musca domestica), een van die algemeenste vlieë ter wêreld.
2 Bladsye