Hoe ontstaan weerlig?
R10.00
In Stock
Beskrywing
Weerlig kom slegs voor wanneer stormwolke nie net waterdruppels bevat nie, maar ook nog drie bestanddele: yskristalle, byna bevrore water en hael. Hierdie elemente vorm op ’n hoogte van 2 tot 10 km waar die temperatuur van vriespunt tot -50 ºC wissel. Lees nog interessante feite oor weerlig.
2 bladsye