Hoe werk’n bankkluis?

R10.00

Beskrywing

Ons dink gewoonlik aan ’n kluis as ’n ondeurdringbare metaalkas en dat ’n mens net sy slot kan oopmaak as jy die geheime kode ken om dit te ontsluit. Huisgenoot verduidelik hoe hierdie soort kluise werk.

2 bladsye