Hoekom stink jou voete?

R10.00

Beskrywing

Partykeer ruik ’n mens se voete soos vrot kaas, veral as jy baie aktief was en heeldag skoene gedra het. Al ooit gewonder hoekom jou voete dan nie ander kere ook so sleg ruik nie?

2 bladsye