Hou die bal aan die rol!

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Gelukkig hoef jy nie meer vandag ’n dier te slag om met sy blaas sokker te speel nie. Maar dis hoe balspele lank, lank gelede begin het . . . Jy sal met nuwe oë na jou sporttoerusting kyk wanneer jy weet hoekom rugbyballe ovaal en tennisballe heldergeel is.

2 bladsye