HUISGENOOT AFTREDE 2022

R75.00

Wenslys
Wenslys
Kategorie:

Beskrywing

Huisgenoot-Aftrede is terug op aanvraag met bygewerkte inligting wat jou sal help met die regte ingesteldheid om dié lewensfase met oorgawe aan te pak en te beleef. Die artikel-aanbod sluit in:  ʼn aftiklysie vanaf vyf jaar voor jou aftrede, geldbestuur, winskopies vir 60-plussers, hoe om jou eie besigheid te begin, raad oor verhoudings, waar om te woon, gesondheidsake en nog baie meer.